1 Kronieke 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 sy seun Agas,+ sy seun Hiskiʹa,+ sy seun Manasʹse,+ 2 Kronieke 28:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Uiteindelik het Agas met sy voorvaders ontslaap, en hulle het hom in die stad, in Jerusalem, begrawe, want hulle het hom nie in die grafte van die konings van Israel+ ingebring nie. En sy seun Hiskiʹa het in sy plek begin regeer. Matteus 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Ussiʹa het die vader geword van Jotam;Jotam+ het die vader geword van Agas;+Agas het die vader geword van Hiskiʹa;+
27 Uiteindelik het Agas met sy voorvaders ontslaap, en hulle het hom in die stad, in Jerusalem, begrawe, want hulle het hom nie in die grafte van die konings van Israel+ ingebring nie. En sy seun Hiskiʹa het in sy plek begin regeer.
9 Ussiʹa het die vader geword van Jotam;Jotam+ het die vader geword van Agas;+Agas het die vader geword van Hiskiʹa;+