2 Agas was twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het sestien jaar in Jerusalem regeer; en hy het nie gedoen wat reg was in die oë van Jehovah sy God soos sy voorvader Dawid nie.+
20 Uiteindelik het Agas met sy voorvaders ontslaap, en hy is by sy voorvaders in die Stad van Dawid begrawe;+ en sy seun Hiskiʹa+ het in sy plek begin regeer.