2 Kronieke 28:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Uiteindelik het Agas met sy voorvaders ontslaap, en hulle het hom in die stad, in Jerusalem, begrawe, want hulle het hom nie in die grafte van die konings van Israel+ ingebring nie. En sy seun Hiskiʹa het in sy plek begin regeer.
27 Uiteindelik het Agas met sy voorvaders ontslaap, en hulle het hom in die stad, in Jerusalem, begrawe, want hulle het hom nie in die grafte van die konings van Israel+ ingebring nie. En sy seun Hiskiʹa het in sy plek begin regeer.