Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 18:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En in die derde jaar van Hoseʹa,+ die seun van Ela, die koning van Israel, het Hiskiʹa,+ die seun van Agas,+ die koning van Juda, koning geword.

  • 1 Kronieke 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 sy seun Agas,+ sy seun Hiskiʹa,+ sy seun Manasʹse,+

  • 2 Kronieke 29:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Hiskiʹa+ het op die ouderdom van vyf-en-twintig jaar koning geword, en hy het nege-en-twintig jaar in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Abiʹa, die dogter van Sagariʹa.+

  • Jesaja 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 Die visioen+ van Jesaja,+ die seun van Amos, wat hy gesien het aangaande Juda en Jerusalem in die dae van Ussiʹa,+ Jotam,+ Agas+ en Hiskiʹa,+ konings van Juda:+

  • Hosea 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 Die woord van Jehovah+ wat tot Hoseʹa,+ die seun van Beëri, gekom het in die dae+ van Ussiʹa,+ Jotam,+ Agas+ en Hiskiʹa,+ konings van Juda, en in die dae van Jeroʹbeam,+ die seun van Joas,+ die koning van Israel.

  • Matteus 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Ussiʹa het die vader geword van Jotam;

      Jotam+ het die vader geword van Agas;+

      Agas het die vader geword van Hiskiʹa;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel