1 Konings 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En as jy in my weë wandel deur my voorskrifte+ en my gebooie te onderhou, net soos jou vader Dawid gewandel het,+ dan sal ek jou dae verleng.”+ 1 Konings 15:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 omdat Dawid gedoen het wat reg was in die oë van Jehovah en hy al die dae van sy lewe nie afgewyk het van enigiets wat Hy hom beveel het nie,+ behalwe in die saak van Uriʹa, die Hetiet.+ 2 Kronieke 29:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En hy het bly doen wat reg was in Jehovah se oë,+ volgens alles wat sy voorvader Dawid gedoen het.+
14 En as jy in my weë wandel deur my voorskrifte+ en my gebooie te onderhou, net soos jou vader Dawid gewandel het,+ dan sal ek jou dae verleng.”+
5 omdat Dawid gedoen het wat reg was in die oë van Jehovah en hy al die dae van sy lewe nie afgewyk het van enigiets wat Hy hom beveel het nie,+ behalwe in die saak van Uriʹa, die Hetiet.+
2 En hy het bly doen wat reg was in Jehovah se oë,+ volgens alles wat sy voorvader Dawid gedoen het.+