2 Kronieke 31:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En Hiskiʹa het in die hele Juda so gedoen, en hy het bly doen wat goed+ en reg+ en getrou+ was voor Jehovah sy God. Spreuke 10:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hy wat in onkreukbaarheid wandel, sal in veiligheid wandel,+ maar hy wat sy weë krom maak, sal bekend word.+
20 En Hiskiʹa het in die hele Juda so gedoen, en hy het bly doen wat goed+ en reg+ en getrou+ was voor Jehovah sy God.
9 Hy wat in onkreukbaarheid wandel, sal in veiligheid wandel,+ maar hy wat sy weë krom maak, sal bekend word.+