Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En ek sal beslis julle heilige hoogtes verdelg+ en julle reukwerkstaanders vernietig en julle lyke op die lyke van julle drekgode lê;+ en my siel sal julle eenvoudig verafsku.+

  • Numeri 33:52
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 52 En julle moet al die inwoners van die land voor julle uit verdryf en al hulle klipfigure vernietig,+ en al hulle beelde van gegote metaal+ moet julle vernietig, en al hulle heilige hoogtes moet julle verwoes.+

  • 1 Konings 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Die volk het egter op die hoogtes offerandes gebring,+ want tot op dié dae was daar nog nie ’n huis vir die naam van Jehovah gebou nie.+

  • 2 Konings 14:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Net die hoogtes het nie verdwyn nie.+ Die volk het nog op die hoogtes offerandes gebring en offerrook laat opgaan.+

  • Psalm 78:58
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 58 En hulle het hom bly aanstoot gee met hulle hoogtes,+

      En met hulle gesnede beelde het hulle hom tot jaloesie bly opwek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel