4 en dit nie na die ingang van die tent van samekoms bring+ om dit voor die tabernakel van Jehovah as ’n offer vir Jehovah aan te bied nie, dié man sal bloedskuld toegereken word. Hy het bloed vergiet en dié man moet uitgeroei word onder sy volk uit,+