2 Konings 15:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Net die hoogtes het nie verdwyn nie.+ Die volk het nog op die hoogtes offerandes gebring en offerrook laat opgaan.+ 2 Konings 15:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Net die hoogtes het nie verdwyn nie. Die volk het nog op die hoogtes offerandes gebring en offerrook laat opgaan.+ Dit was hy wat die boonste poort van die huis van Jehovah gebou het.+
4 Net die hoogtes het nie verdwyn nie.+ Die volk het nog op die hoogtes offerandes gebring en offerrook laat opgaan.+
35 Net die hoogtes het nie verdwyn nie. Die volk het nog op die hoogtes offerandes gebring en offerrook laat opgaan.+ Dit was hy wat die boonste poort van die huis van Jehovah gebou het.+