Jesaja 36:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En die koning van Assiʹrië het uiteindelik Rabʹsake+ met ’n swaar krygsmag uit Lagis+ na Jerusalem+ gestuur, na koning Hiskiʹa toe, en hy het gaan staan by die leikanaal+ van die boonste dam+ langs die grootpad van die wassersveld.+ Jesaja 37:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarna het Rabʹsake+ teruggekeer en die koning van Assiʹrië gevind waar hy teen Libna+ veg, want hy het gehoor dat hy van Lagis+ af weggetrek het.
2 En die koning van Assiʹrië het uiteindelik Rabʹsake+ met ’n swaar krygsmag uit Lagis+ na Jerusalem+ gestuur, na koning Hiskiʹa toe, en hy het gaan staan by die leikanaal+ van die boonste dam+ langs die grootpad van die wassersveld.+
8 Daarna het Rabʹsake+ teruggekeer en die koning van Assiʹrië gevind waar hy teen Libna+ veg, want hy het gehoor dat hy van Lagis+ af weggetrek het.