Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 17:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Maar hy mag nie vir hom perde vermeerder+ of die volk na Egipte laat teruggaan om perde te vermeerder nie,+ aangesien Jehovah vir julle gesê het: ‘Julle mag nooit weer op hierdie pad teruggaan nie.’

  • Jesaja 31:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Wee dié wat na Egipte aftrek om hulp,+ dié wat hulle op blote perde verlaat,+ en wat hulle vertroue in strydwaens stel,+ omdat hulle talryk is, en in ryperde, omdat hulle baie sterk is, maar wat nie hulle oë op die Heilige van Israel gerig het nie en Jehovah nie gesoek het nie.+

  • Jesaja 36:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Hoe sou jy dan die aangesig van een goewerneur van die geringste knegte van my heer kon afkeer,+ terwyl jy op Egipte vertrou vir strydwaens en vir ruiters?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel