Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 9:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En die volk het nie teruggekeer tot die Een wat hulle slaan nie,+ en hulle het Jehovah van die leërs nie gesoek nie.+

  • Jesaja 64:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En daar is niemand wat u naam aanroep nie,+ niemand wat homself opwek om aan u vas te gryp nie; want u het u aangesig vir ons verberg,+ en u laat ons smelt+ deur die krag van ons oortreding.

  • Daniël 9:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Net soos daar in die wet van Moses geskrywe staan,+ al hierdie rampspoed—dit het oor ons gekom,+ en ons het nie die aangesig van Jehovah ons God versag deur ons van ons oortreding af te keer+ en deur insig in u waaragtigheid te toon nie.+

  • Hosea 7:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Hulle almal word warm, soos die oond, en hulle verteer hulle regters. Al hulle konings het geval;+ niemand onder hulle roep tot my nie.+

  • Amos 5:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Want só het Jehovah vir die huis van Israel gesê: ‘Soek my,+ en bly lewe.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel