Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 16:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Daarop het die koning van Assiʹrië na hom geluister, en die koning van Assiʹrië het na Damaskus+ opgetrek en dit ingeneem+ en die bevolking daarvan in ballingskap weggevoer na Kir,+ en Resin+ het hy doodgemaak.

  • 2 Konings 17:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa ingeneem+ en Israel toe in ballingskap weggevoer+ na Assiʹrië en hulle in Halag+ en in Habor aan die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+

  • 2 Konings 17:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Daarna het die koning van Assiʹrië mense uit Babilon+ en Kuta en Awwa+ en Hamat+ en Sefarwaʹim+ gebring en hulle in die plek van die kinders van Israel in die stede van Samariʹa+ laat woon; en hulle het begin om Samariʹa in besit te neem en in die stede daarvan te gaan woon.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel