Job 40:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Laat die woedende uitbarstings van jou toorn vloei,+En sien elke hoogmoedige en verlaag hom. Psalm 20:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Party maak melding van strydwaens en ander van perde,+Maar wat ons betref, ons sal melding maak van die naam van Jehovah ons God.+ Psalm 68:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Die strydwaens van God is tienduisende, duisende en nogmaals duisende.+Jehovah het van Sinai af in die heiligdom ingekom.+
7 Party maak melding van strydwaens en ander van perde,+Maar wat ons betref, ons sal melding maak van die naam van Jehovah ons God.+
17 Die strydwaens van God is tienduisende, duisende en nogmaals duisende.+Jehovah het van Sinai af in die heiligdom ingekom.+