Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 9:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want hierdie keer stuur ek al my slae teen jou hart en oor jou knegte en jou volk, sodat jy kan weet dat daar op die hele aarde niemand soos ek is nie.+

  • Josua 9:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Hierop het hulle vir hom gesê: “U knegte het uit ’n baie ver land+ gekom weens die naam+ van Jehovah u God, want ons het van sy roem gehoor en van alles wat hy in Egipte gedoen het,+

  • 1 Samuel 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Wee ons! Wie sal ons red uit die hand van hierdie majestueuse God? Dit is die God wat Egipte in die wildernis met elke soort slagting getref het.+

  • Jesaja 37:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Het jy nie gehoor nie?+ Sedert vervloë tye is dit wat ek sal doen.+

      Sedert dae van weleer het ek selfs daaraan vorm gegee.+ Nou sal ek dit laat kom.+

      En jy sal versterkte stede tot puinhope verwoes.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel