Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 18:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Wie is daar onder al die gode van die lande wat hulle land uit my hand verlos het,+ sodat Jehovah Jerusalem uit my hand sou verlos?”’”+

  • Psalm 74:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Dié wat u vyandiggesind is, het binne-in u vergaderplek gebrul.+

      Hulle het hulle eie tekens as die tekens gestel.+

  • Psalm 83:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Want kyk! u vyande is in beroering;+

      En dié wat u intens haat, het hulle hoof opgehef.+

  • Jesaja 10:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want hy het gesê: ‘Met die krag van my hand sal ek gewis optree,+ en met my wysheid, want ek het verstand; en ek sal die grense van volke verwyder,+ en hulle opgegaarde goedere sal ek gewis plunder,+ en soos ’n magtige sal ek die inwoners neerwerp.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel