4 En ek sal jou beslis laat omdraai en hake in jou kakebene sit+ en jou uitbring met jou hele krygsmag,+ perde en ruiters, almal met volmaakte smaak geklee,+ ’n talryke vergadering, met groot skild en klein skild, wat almal die swaard hanteer;+
2 Die Soewereine Heer Jehovah het by sy heiligheid gesweer:+ ‘“Kyk! Daar kom dae oor julle, en hy sal julle beslis met slagtershake optrek en die laaste deel van julle met vishoeke.+