Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 19:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Want die feit dat jy jou vir my vererg+ asook jou gebrul het in my ore opgekom.+

      En ek sal beslis my haak in jou neus sit en my toom tussen jou lippe,+

      En ek sal jou inderdaad teruglei op die pad waarmee jy gekom het.”+

  • Esegiël 29:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En ek sal hake in jou kakebene sit+ en die visse van jou Nylkanale aan jou skubbe laat kleef. En ek sal jou uit jou Nylkanale optrek, saam met al die visse van jou Nylkanale wat aan jou skubbe kleef.

  • Esegiël 39:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En ek sal jou laat omdraai en jou lei+ en jou uit die mees afgeleë dele van die noorde+ laat optrek en jou op die berge van Israel bring.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel