Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Aan die oorvloed van die vorstelike heerskappy+ en aan vrede sal daar geen einde wees nie,+ op die troon van Dawid+ en oor sy koninkryk om dit stewig te vestig+ en om dit deur middel van geregtigheid+ en deur middel van regverdigheid+ in stand te hou, van nou af en tot onbepaalde tyd. Die ywer van Jehovah van die leërs sal dit doen.+

  • Jesaja 59:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Toe het hy regverdigheid soos ’n pantser aangetrek,+ en die helm van redding was op sy kop.+ Verder het hy die klere van wraak as kleding aangetrek+ en hom met ywer omhul asof dit ’n moulose oorkleed is.+

  • Esegiël 5:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En my toorn sal beslis uitwoed,+ en ek sal my woede teen hulle tot bedaring bring+ en myself troos;+ en hulle sal moet weet dat ek, Jehovah, in my aandrang op uitsluitlike toegewydheid+ gespreek het, wanneer ek my woede teen hulle laat uitwoed.

  • Sagaria 1:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 en die engel wat met my gepraat het, het vir my gesê: “Roep uit en sê: ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “Ek was jaloers ten opsigte van Jerusalem en ten opsigte van Sion met groot jaloesie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel