Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 32:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 So het Jehovah Hiskiʹa en die inwoners van Jerusalem uit die hand van Sanʹherib, die koning van Assiʹrië,+ en uit die hand van alle ander gered en hulle aan alle kante rus gegee.+

  • Jesaja 10:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Daarom, só het die Soewereine+ Heer, Jehovah van die leërs, gesê: “O my volk wat in Sion woon,+ moenie bang wees vir die Assiriër wat jou met die stok geslaan+ het en wat sy staf teen jou opgelig het soos Egipte gedoen het nie.+

  • Jesaja 38:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 en uit die palm van die koning van Assiʹrië sal ek jou en hierdie stad verlos, en ek sal hierdie stad verdedig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel