30 Toe het hy geskrewe dokumente aan al die Jode in die honderd-sewe-en-twintig regsgebiede,+ die ryk van Ahasʹveros,+ gestuur, met woorde van vrede en waarheid,+
3 en gesê: “Ek smeek u, o Jehovah, onthou+ asseblief hoe ek in waaragtigheid+ en met ’n volkome hart+ voor u gewandel het+ en gedoen het wat goed was in u oë.” En Hiskiʹa het bitterlik begin huil.+