Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 5:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En nadat Henog die vader van Metuʹsalag geword het, het hy nog driehonderd jaar met die ware God gewandel. Intussen het hy die vader van seuns en dogters geword.

  • 1 Konings 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 sodat Jehovah sy woord kan uitvoer wat hy oor my gespreek het+ deur te sê: ‘As jou seuns+ op hulle weg ag gee deur met hulle hele hart+ en met hulle hele siel in waarheid+ voor my te wandel,+ sal daar vir jou nie ’n man ontbreek wat op die troon van Israel sit nie.’+

  • 2 Kronieke 31:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En Hiskiʹa het in die hele Juda so gedoen, en hy het bly doen wat goed+ en reg+ en getrou+ was voor Jehovah sy God.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel