Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En die profetes Mirjam, Aäron se suster,+ het ’n tamboeryn in haar hand geneem;+ en al die vroue het saam met haar begin uitgaan met tamboeryne en in danse.+

  • Rigters 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Deboʹra, ’n profetes,+ die vrou van Lapʹpidot, het Israel in dié tyd gerig.

  • Nehemia 6:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Dink tog, o my God, aan+ Tobiʹa+ en Sanbalʹlat volgens hierdie dade van elkeen, en ook aan die profetes+ Noadʹja en die res van die profete wat my voortdurend probeer bang maak het.

  • Lukas 2:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 En daar was Anna, ’n profetes, Faʹnuel se dogter, uit die stam Aser (hierdie vrou was op ver gevorderde leeftyd en het van haar maagdom af sewe jaar lank met ’n eggenoot saamgelewe,

  • Handelinge 21:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Hierdie man het vier dogters gehad, maagde, wat geprofeteer het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel