Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Joël 2:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 “En daarna sal ek my gees op elke soort vlees+ uitstort,+ en julle seuns en julle dogters+ sal beslis profeteer. Wat julle ou manne betref, hulle sal drome droom. Wat julle jong manne betref, hulle sal visioene sien.

  • Handelinge 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 ‘“En in die laaste dae”, sê God, “sal ek van my gees op elke soort vlees uitstort,+ en julle seuns en julle dogters sal profeteer en julle jong manne sal visioene sien en julle ou manne sal drome droom;+

  • 1 Korintiërs 11:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 maar elke vrou wat met ’n onbedekte hoof bid of profeteer,+ doen haar hoof skande aan,+ want dit is een en dieselfde asof sy ’n vrou met ’n geskeerde hoof is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel