1 Konings 12:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En hy het ’n huis van die hoogtes+ begin maak en priesters aangestel uit die volk in die algemeen, wat nie van die seuns van Levi was nie.+ 1 Konings 13:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Want die woord wat hy deur die woord van Jehovah uitgeroep het teen die altaar+ wat in Bet-El is en teen al die huise van die hoogtes+ wat in die stede van Samariʹa+ is, sal vir seker vervul word.”+
31 En hy het ’n huis van die hoogtes+ begin maak en priesters aangestel uit die volk in die algemeen, wat nie van die seuns van Levi was nie.+
32 Want die woord wat hy deur die woord van Jehovah uitgeroep het teen die altaar+ wat in Bet-El is en teen al die huise van die hoogtes+ wat in die stede van Samariʹa+ is, sal vir seker vervul word.”+