Josua 19:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En hulle grens was tot by Jisʹreël+ en Kesulʹlot en Sunem,+ 1 Samuel 28:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Daarna het die Filistyne bymekaargekom en in Sunem+ kom kamp opslaan. En Saul het die hele Israel bymekaargebring, en hulle het in Gilboʹa+ kamp opgeslaan.
4 Daarna het die Filistyne bymekaargekom en in Sunem+ kom kamp opslaan. En Saul het die hele Israel bymekaargebring, en hulle het in Gilboʹa+ kamp opgeslaan.