Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 31:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En die Filistyne het teen Israel geveg,+ en die manne van Israel het voor die Filistyne gevlug, en hulle het as gesneuweldes op die berg Gilboʹa+ bly val.+

  • 2 Samuel 1:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 O berge van Gilboʹa,+ laat daar geen dou, laat daar geen reën op julle wees nie, en laat daar ook nie velde van heilige bydraes wees nie;+

      Want daar is die skild van sterkes besoedel,

      Die skild van Saul, sodat nie een met olie gesalf is nie.+

  • 2 Samuel 21:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Toe het Dawid die beendere van Saul+ en die beendere van sy seun Joʹnatan by die grondeienaars van Jaʹbes-Giʹlead+ gaan haal, wat hulle van die openbare plein van Bet-San+ gesteel het, waar die Filistyne hulle opgehang het+ op die dag toe die Filistyne Saul op Gilboʹa doodgemaak het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel