17 en hulle het aangehou om hulle seuns en hulle dogters deur die vuur te laat gaan+ en waarsêery te beoefen+ en voortekens te soek,+ en hulle het hulleself bly verkoop+ om te doen wat sleg was in die oë van Jehovah, om hom aanstoot te gee.+
18 Die kinders tel hout op en die vaders steek die vuur aan en die vrouens knie deeg om offerkoeke vir die ‘koningin van die hemel’ te maak;+ en drankoffers+ word vir ander gode uitgegiet om my aanstoot te gee.+