13Laat elke siel onderdanig+ wees aan die hoër owerhede,+ want daar is geen gesag+ behalwe deur God nie;+ die bestaande owerhede is deur God+ in hulle relatiewe+ posisies geplaas.
7 Gee aan almal wat hulle toekom: aan hom wat die belasting verlang, die belasting;+ aan hom wat die skatting verlang, die skatting; aan hom wat vrees verlang, sulke vrees;+ aan hom wat eer verlang, sulke eer.+