Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En selfs teen koning Nebukadneʹsar het hy in opstand gekom,+ wat hom by God laat sweer het;+ en hy het sy nek bly styf maak+ en sy hart bly verhard+ sodat hy nie tot Jehovah, die God van Israel, teruggekeer het nie.

  • Jeremia 27:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Selfs met Sedekiʹa,+ die koning van Juda, het ek ooreenkomstig al hierdie woorde gespreek+ en gesê: “Bring julle nekke onder die juk van die koning van Babilon en dien hom en sy volk en bly lewe.+

  • Jeremia 38:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Jeremia het toe vir Sedekiʹa gesê: “Só het Jehovah, die God van die leërs,+ die God van Israel,+ gesê: ‘As jy vir seker na die vorste van die koning van Babilon uitgaan,+ dan sal jou siel beslis bly lewe en sal hierdie stad nie met vuur verbrand word nie, en jy en jou huisgesin sal beslis bly lewe.+

  • Esegiël 17:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Maar hy het uiteindelik teen hom in opstand gekom+ deur sy boodskappers na Egipte te stuur, sodat dié hom perde+ en baie manskappe sou gee. Sal hy suksesvol wees? Sal hy ontkom, hy wat hierdie dinge doen en wat ’n verbond verbreek het? En sal hy werklik ontkom?’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel