Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 17:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En laat u naam+ tot onbepaalde tyd betroubaar wees en groot word+ deurdat daar gesê word: ‘Jehovah van die leërs,+ die God van Israel,+ is God vir Israel’,+ en laat die huis van u kneg Dawid voor u voortduur.+

  • Jeremia 31:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: “Hulle sal weer hierdie woord in die land van Juda en in sy stede sê wanneer ek hulle gevangenes versamel: ‘Mag Jehovah jou seën,+ o regverdige woonplek,+ o heilige berg.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel