Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 24:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 In sy dae het Nebukadneʹsar,+ die koning van Babilon, opgetrek, en Joʹjakim het drie jaar lank sy kneg geword.+ Hy het egter omgedraai en teen hom in opstand gekom.

  • Jeremia 27:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “‘“‘En die nasie en die koninkryk wat hom, ja, Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, nie sal dien nie, en wat sy nek nie onder die juk van die koning van Babilon sal sit nie—met die swaard+ en met die hongersnood+ en met die pes+ sal ek my aandag op dié nasie rig’, is die woord van Jehovah, ‘totdat ek deur sy hand ’n einde aan hulle gemaak het.’+

  • Jeremia 32:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Daarom, só het Jehovah gesê: ‘Kyk, ek gee hierdie stad in die hand van die Galdeërs en in die hand van Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, en hy sal dit inneem.+

  • Jeremia 43:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En jy moet vir hulle sê: ‘Só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: “Kyk, ek stuur en ek sal my kneg+ Nebukadreʹsar, die koning van Babilon,+ laat haal, en ek sal sy troon bo-op hierdie klippe neersit wat ek weggesteek het, en hy sal beslis sy praaltent daaroor uitsprei.

  • Esegiël 26:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Want só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Kyk, ek bring Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, ’n koning van konings,+ uit die noorde teen Tirus,+ met perde+ en strydwaens+ en ruiters en ’n vergadering,+ ja, ’n talryke volk.

  • Daniël 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Koning Nebukadneʹsar aan al die volke, volksgroepe en tale wat op die hele aarde woon:+ Mag julle vrede groot word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel