Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 25:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En daar is tot in die stad deurgebreek,+ en al die krygsmanne het in die nag gevlug deur die poort tussen die twee mure wat by die koning se tuin is,+ terwyl die Galdeërs+ rondom teen die stad was; en die koning het in die rigting van die Aʹraba+ begin gaan.+

  • Jeremia 20:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En ek sal al die opgegaarde goed van hierdie stad en sy hele opbrengs en al sy kosbare dinge gee; en al die skatte van die konings van Juda gaan ek in die hand van hulle vyande gee.+ En hulle sal hulle beslis plunder en saamneem en na Babilon bring.+

  • Jeremia 21:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 ‘Só het Jehovah, die God van Israel, gesê: “Kyk, ek keer die oorlogswapens om wat in julle hand is, waarmee julle veg teen die koning van Babilon+ en teen die Galdeërs+ wat julle buite die muur beleër, en ek sal hulle binne-in hierdie stad versamel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel