Jeremia 52:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En die koning van Babilon het hulle neergeslaan+ en hulle doodgemaak in Ribla,+ in die land Hamat.+ So het Juda uit sy land in ballingskap gegaan.+ Amos 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 ‘Julle alleen het ek uit al die families van die aarde+ geken.+ Daarom sal ek van julle rekenskap eis vir al julle oortredings.+
27 En die koning van Babilon het hulle neergeslaan+ en hulle doodgemaak in Ribla,+ in die land Hamat.+ So het Juda uit sy land in ballingskap gegaan.+
2 ‘Julle alleen het ek uit al die families van die aarde+ geken.+ Daarom sal ek van julle rekenskap eis vir al julle oortredings.+