Spreuke 15:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 ’n Vreugdevolle hart het ’n goeie uitwerking op die gesig,+ maar weens die pyn van die hart is daar ’n verslae gees.+ Spreuke 17:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 ’n Vreugdevolle hart is ’n goeie geneesmiddel,+ maar ’n verslae gees droog die gebeente uit.+
13 ’n Vreugdevolle hart het ’n goeie uitwerking op die gesig,+ maar weens die pyn van die hart is daar ’n verslae gees.+