Spreuke 12:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Angstige besorgdheid in die hart van ’n man sal dit laat neerbuig,+ maar die goeie woord maak dit bly.+ Spreuke 15:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 ’n Vreugdevolle hart het ’n goeie uitwerking op die gesig,+ maar weens die pyn van die hart is daar ’n verslae gees.+
25 Angstige besorgdheid in die hart van ’n man sal dit laat neerbuig,+ maar die goeie woord maak dit bly.+
13 ’n Vreugdevolle hart het ’n goeie uitwerking op die gesig,+ maar weens die pyn van die hart is daar ’n verslae gees.+