Deuteronomium 8:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En jy moet dink aan die hele pad waarlangs Jehovah jou God jou hierdie veertig jaar in die wildernis laat gaan het,+ om jou nederig te maak,+ om jou op die proef te stel+ ten einde te weet wat in jou hart is,+ of jy sy gebooie sal onderhou of nie. Johannes 9:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 en vir hom gesê: “Gaan was+ jou in die bad Siloʹam”+ (wat as ‘Uitgestuur’ vertaal word). En hy het weggegaan en hom gewas+ en siende teruggekom.+
2 En jy moet dink aan die hele pad waarlangs Jehovah jou God jou hierdie veertig jaar in die wildernis laat gaan het,+ om jou nederig te maak,+ om jou op die proef te stel+ ten einde te weet wat in jou hart is,+ of jy sy gebooie sal onderhou of nie.
7 en vir hom gesê: “Gaan was+ jou in die bad Siloʹam”+ (wat as ‘Uitgestuur’ vertaal word). En hy het weggegaan en hom gewas+ en siende teruggekom.+