20 Wat die res van die aangeleenthede van Hiskiʹa betref en al sy magtige dade en hoe hy die dam+ en die leikanaal+ gemaak en toe die water in die stad ingebring het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Juda nie?
30 En Hiskiʹa het die boonste bron van die waters+ van Gihon+ toegestop+ en dit reguit weswaarts na die Stad van Dawid+ afgelei, en Hiskiʹa was deurentyd suksesvol in al sy werk.+