2 Konings 9:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En hy het gesê: “Gooi haar af!”+ Toe het hulle haar afgegooi, en van haar bloed het teen die muur en teen die perde gespat; en hy het haar toe vertrap.+ Jesaja 25:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want die hand van Jehovah sal op hierdie berg rus,+ en Moab sal op sy plek vertrap word+ soos wanneer ’n hoop strooi op ’n mishoop+ vertrap word.
33 En hy het gesê: “Gooi haar af!”+ Toe het hulle haar afgegooi, en van haar bloed het teen die muur en teen die perde gespat; en hy het haar toe vertrap.+
10 Want die hand van Jehovah sal op hierdie berg rus,+ en Moab sal op sy plek vertrap word+ soos wanneer ’n hoop strooi op ’n mishoop+ vertrap word.