3 “En julle sal beslis die goddeloses vertrap, want hulle sal soos poeier onder julle voetsole word op die dag waarop ek optree”,+ het Jehovah van die leërs gesê.
20 Wat die God betref wat vrede gee,+ hy sal Satan binnekort onder julle voete verbrysel.+ Mag die onverdiende goedhartigheid van ons Here Jesus met julle wees.+