17 Toe het Haʹsael,+ die koning van Sirië, opgetrek en teen Gat+ geveg en dit ingeneem, waarna Haʹsael sy aangesig daarop gerig+ het om teen Jerusalem op te trek.+
3 En Jehovah se toorn+ het teen Israel ontvlam, sodat hy hulle gegee het in die hand van Haʹsael,+ die koning van Sirië, en in die hand van Ben-Hadad,+ die seun van Haʹsael, al hulle dae.
3 “Só het Jehovah gesê: ‘“Weens drie opstandige dade van Damaskus,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hulle Giʹlead met ysterdorswerktuie gedors het.+