Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 19:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En wie aan Haʹsael se swaard ontkom,+ sal deur Jehu doodgemaak word;+ en wie aan Jehu se swaard ontkom, sal deur Eliʹsa doodgemaak word.+

  • 2 Konings 8:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En Haʹsael het gesê: “Waarom huil my heer?” Hierop het hy gesê: “Omdat ek goed weet watter kwaad+ jy die kinders van Israel sal aandoen. Hulle vestings sal jy aan die vuur oorgee, en hulle uitgesoekte manne sal jy met die swaard doodmaak, en hulle kinders sal jy verpletter,+ en hulle swanger vroue sal jy oopsny.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel