Josua 21:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 En uit die stam Gad:+ die vrystad vir hom wat iemand doodgemaak het, naamlik Ramot in Giʹlead,+ en sy weiveld, en Mahanaʹim+ en sy weiveld, 1 Konings 22:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Toe het die koning van Israel vir sy knegte gesê: “Weet julle werklik dat Raʹmot-Giʹlead+ aan ons behoort? Tog aarsel ons om dit uit die hand van die koning van Sirië te neem.”
38 En uit die stam Gad:+ die vrystad vir hom wat iemand doodgemaak het, naamlik Ramot in Giʹlead,+ en sy weiveld, en Mahanaʹim+ en sy weiveld,
3 Toe het die koning van Israel vir sy knegte gesê: “Weet julle werklik dat Raʹmot-Giʹlead+ aan ons behoort? Tog aarsel ons om dit uit die hand van die koning van Sirië te neem.”