18 En elkeen wat vlug vir die geluid van die verskrikking, sal in die kuil val, en elkeen wat uit die binnekant van die kuil opklim, sal in die valstrik gevang word.+ Want die sluise daarbo sal geopen word,+ en die fondamente van die land sal bewe.+
14 En ’n toevlugsoord moet vir die vinnige verlore wees,+ en geen sterke sal sy krag versterk nie, en geen sterk man sal aan sy siel ontkoming verskaf nie.+
3 En as hulle op die top van die Karmel wegkruip, sal ek daar sorgvuldig na hulle soek en hulle beslis wegneem.+ En as hulle hulle weg van my oë af op die bodem van die see+ verberg, sal ek die slang daar onder bevel gee, en hy sal hulle byt.