Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 18:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Daarom het Obadʹja, toe Iseʹbel+ Jehovah se profete uitgeroei het,+ honderd profete geneem en hulle vyftig-vyftig in ’n grot weggesteek, en hy het hulle van brood en water voorsien.)+

  • 1 Konings 19:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Daarop het Iseʹbel ’n boodskapper na Eliʹa toe gestuur en gesê: “Mag die gode so doen,+ en mag hulle so daaraan toevoeg+ as ek hierdie tyd môre nie jou siel soos die siel van elkeen van hulle maak nie!”

  • 1 Konings 21:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En toe Iseʹbel hoor dat Nabot gestenig is sodat hy gesterf het, het Iseʹbel onmiddellik vir Agab gesê: “Staan op, neem besit van die wingerd van Nabot, die Jisreëliet,+ wat hy geweier het om vir geld aan jou te gee, want Nabot lewe nie meer nie, maar is dood.”

  • 1 Konings 21:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Hoegenaamd niemand was soos Agab nie,+ wat hom verkoop het om te doen wat sleg was in die oë van Jehovah, wat deur sy vrou Iseʹbel+ aangehits is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel