Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 21:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Toe het sy vrou Iseʹbel vir hom gesê: “Oefen jý nou die koningskap oor Israel uit?+ Staan op, eet brood en laat jou hart vrolik wees. Ek sal jou die wingerd van Nabot, die Jisreëliet, gee.”+

  • Spreuke 4:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Want hulle het die brood van goddeloosheid geëet,+ en die wyn van gewelddade drink hulle.+

  • Jeremia 22:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 ‘Waarlik, jou oë en jou hart is op niks anders as op jou onregverdige wins nie,+ en op die bloed van die onskuldige, om dit te vergiet,+ en op kullery en op afpersing, om dit te beoefen.’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel