Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hierop het hy gesê: “Wat het jy gedoen? Luister! Jou broer se bloed roep van die grond af na my toe uit.+

  • Psalm 9:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Want wanneer hy na bloedvergieting soek,+ sal hy beslis aan húlle dink;+

      Hy sal die geroep van die geteisterdes gewis nie vergeet nie.+

  • Esegiël 24:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Want sy bloed is in hom.+ Op die blink, kaal oppervlak van ’n groot rots het hy dit gesit. Hy het dit nie op die grond uitgegooi om dit met stof te bedek nie.+

  • Lukas 11:50
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 50 sodat die bloed van al die profete+ wat van die grondlegging van die wêreld af vergiet is, van hierdie geslag geëis kan word,+

  • Openbaring 16:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 want hulle het die bloed van heiliges en van profete uitgestort,+ en u het vir hulle bloed gegee+ om te drink. Hulle verdien dit.”+

  • Openbaring 18:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Ja, in haar is die bloed+ van profete+ en van heiliges+ gevind, en van almal wat op die aarde doodgemaak is.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel