Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 32:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Toe het Moses in die poort van die kamp gaan staan en gesê: “Wie is aan Jehovah se kant? Kom na my toe!”+ En al die seuns van Levi het by hom begin bymekaarkom.

  • 1 Kronieke 12:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En gees+ het Amaʹsai, die hoof van die dertig, omhul:

      “Aan u behoort ons, o Dawid, en met u is ons,+ o seun van Isai.

      Vrede, vrede vir u, en vrede vir die een wat u help,

      Want u God het u gehelp.”+

      Toe het Dawid hulle aanvaar en hulle onder die hoofde van die troepe opgeneem.+

  • Psalm 94:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Wie sal vir my opstaan teen die kwaaddoeners?+

      Wie sal vir my opkom teen dié wat skadelike dinge beoefen?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel