Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 37:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Die Midianiete het hom egter na Egipte verkoop aan Poʹtifar, ’n hofbeampte van Farao,+ die hoof van die lyfwag.+

  • 1 Samuel 8:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En van julle saailande en van julle wingerde sal hy die tiende neem,+ en hy sal dit beslis aan sy hofbeamptes+ en sy knegte gee.

  • 2 Konings 8:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Daarop het die koning die vrou gevra, en sy het hom die verhaal vertel.+ Toe het die koning haar ’n hofbeampte+ gegee en gesê: “Gee alles terug wat aan haar behoort en die hele opbrengs van die grond van die dag af dat sy die land verlaat het tot nou toe.”+

  • Ester 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Op die sewende dag, toe die koning se hart in ’n vrolike stemming was van die wyn,+ het hy vir Mehuʹman, Bista, Harboʹna,+ Bigta en Abagʹta, Setar en Karkas, die sewe hofbeamptes wat koning Ahasʹveros persoonlik gedien het,+ gesê

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel