2 Konings 4:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Sy bediende het egter gesê: “Hoe sal ek dit aan honderd man voorsit?”+ Hierop het hy gesê: “Gee dit vir die mense sodat hulle kan eet, want só het Jehovah gesê: ‘Daar sal geëet en oorgehou word.’”+ Ester 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Toe het die koning se bediendes, sy dienaars,+ gesê: “Laat hulle vir die koning jong vroue soek,+ maagde,+ pragtig in voorkoms,
43 Sy bediende het egter gesê: “Hoe sal ek dit aan honderd man voorsit?”+ Hierop het hy gesê: “Gee dit vir die mense sodat hulle kan eet, want só het Jehovah gesê: ‘Daar sal geëet en oorgehou word.’”+
2 Toe het die koning se bediendes, sy dienaars,+ gesê: “Laat hulle vir die koning jong vroue soek,+ maagde,+ pragtig in voorkoms,